Mobile DJ for your special occasion
Call Me: 082 334 8722

Herman en Selina trou

Dit is Herman en Selina se troue…

Ons wil graag ‘n playlist van almal se gunsteling liedjies saamstel om te speel…

Ons het 2 playlists nodig, een vir Vrydagaand, indien jy daar gaan wees, sowel as een vir Saterdag.

Gee vir my jou gunstelinge…

As jy Vrydagaand daar is, gee vir my jou gunsteling vir Vrydagaand ook.

 

Sien julle almal die naweek van die 16de September…

Comments are closed.