Mobile DJ for your special occasion
Call Me: 082 334 8722

Durbanville reunie


Jinne mense kan julle glo dit is al 20 jaar wat ons terug in matriek was.
Ek wil graag hĂȘ dat ons ‘n awesome Saterdagaand by Bloemendal sal he so ek sal dit waardeer as julle van julle gunsteling liedjies versoek en ek sal my bes probeer om dit Saterdagaand te kan speel.
Vir die van julle wat by die Vrydagaand spitbraai is gaan ek op ‘n bietjie van ‘n nostalgiese “Down memory lane” trip vat met slegs liedjies wat ons ons van ons skooldae sal onthou.
Sien julle almal die naweek!!!
Cheers
Tjaart