Mobile DJ for your special occasion
Call Me: 082 334 8722

Susan-50ste

Susan vier haar 50ste bestaansjaar en jy is uitgenooi om dit saam met haar te geniet.

Help om die aand spesiaal te maak deur van jou gunsteling liedjies hier te versoek.

Ek kan ongelukkig nie waarborg dat elke liedjie wat versoek word gespeel sal word nie, maar sal soveel moontlik van hulle prober inpas…

Sien julle almal op 27 September.

10 Comments to “Susan-50ste”