Mobile DJ for your special occasion
Call Me: 082 334 8722

Heleen-50ste

Heleen LoubserOp 25 Oktober vier ons Heleen se 50ste lewensjaar.

Help om die aand spesiaal te maak en versoek jou gunstelling liedjie.

Ek sal my bes probeer om soveel moontlik van jul persoonlike gunstelinge deur die loop van die aand te speel.

Sien julle almal op die 25ste Oktober….

 

6 Comments to “Heleen-50ste”